Rekenaarwinkel oop oor vakansie dae

Hierdie rekenaarwinkel is oop oor vakansie dae! Essential IT Solutions in die Strand, Wes Kaap, is op alle vakansie dae behalwe Christelike vakansie dae oop van soggens 9-uur tot in die middag kwart-voor-een.

Besoek ons gerus by George Straat 89, Strand. Of skakel ons op 021 853 4790 vanaf ‘n landlyn of 083 900 7557 vanaf jou selfoon. Jy kan ons ook Skype op essentialstrand. Ons sien uit daarna om op vakansie dae tot jou diens te wees. 

Winkelure vir die 2012 Paasnaweek is as volg:

Vrydag 6 April : Toe
Saterdag 7 April : 8h00 – 12h45
Sondag 8 April : Toe
Maandag 9 April : 08h00 – 12h45

Date: 05 Apr 2012