Gratis hulp met WordPress in November 2012

Het jy hulp nodig met jou WordPress blog of jou Prestashop-gedrewe aanlyn winkel? Ons kan help!

Essential IT Solutions bied advies aan vir blogs of webwerwe wat platforms soos WordPress, Blogspot, MODX en Prestashop gebruik. Ons kan ook help met jou HTML uitleg.

Die gebruik van sosiale media soos Facebook, Twitter en YouTube is belangrik om jou blog of aanlyn besigheid te bemark. Ons kan daarmee ook help en, verdermeer, sal ons jou met graagte verwys na die beste raad vir e-pos bemarking. 

Soos jy weet, is SEO (Search Engine Optimization) van uiterse belang in die ontwerp van ‘n blog of webwerf. Met ons jarelange ondervinding in SEO bied Essential IT Solutions ook ondersteuning daarvoor aan.

Wat kos dit?

Die koste is R250 per uur.

GRATIS IN NOVEMBER

Gedurende November 2012 bied ons gratis WordPress hulp aan vir ons bestaande kliënte!

Let wel, hierdie gratis diens is slegs beskikbaar vir werk op WordPress en is slegs beskikbaar aan bestaande kliënte, dus aan persone of besighede wat reeds op ons stelsel geregistreer is (m.a.w. as jy al iets by ons winkel of aanlyn winkel gekoop het – of jy moet wikkel en gou iets kom kry om van hierdie gratis diens gebruik te maak).

Spring vir hierdie geleentheid. Kry jou blog reg. Bemark dit goed. Kersfees is amper hier!

Date: 03 Nov 2012